Val en Opstaan – Deel 10 – Romeine 8:17

   

Een Boodskap to “Val en Opstaan – Deel 10 – Romeine 8:17”

  1. Jaco Naude

    Dis n plesier om na Andries te luister. Vandat ek hom hoor preek het, het ek weer my geloof reg gekry en my lewe reg gemaak met die Here. Hoe “Christene” en kerke my laat begin voel het, het ek verder en verder weg begin beweeg. Toe ek na een preek luister van Andies ongeveer 2 jaar terug het my lewe om geswaai. Jou boek Val en Staan op is n insperasie en as iemand soos jy kan val hoeveel meer kan ons nie. Ek is so bly jy is terug en deel jou storie. Gee n mens weer krag vir die eie grond pad wat ons elke dag moet loop. Dankie Andries.

    Reply

Los 'n Boodskap

  • (gaan nie gepubliseer word nie)

*