“Ek lees n boek oor “Wie is Jesus?” en die boek dryf my vir die volgende jaar, ek wil Hom ken, Hom volg, Hom liefhe, Hom aan almal voorstel. Leef in ritme saam met my en kom ons leer Jesus, die Vader en die Heilige Gees beter ken. Mat 11:28? Andries Enslin